The Strokes

The Strokes
The Strokes tydens 'n opvoering
Agtergrondinligting
OorsprongNew York Stad, New York, VSA
GenresRock, Garage rock
Jare aktief1998 - hede
EtiketteSony BMG
RCA
Rough Trade
Webwerfthestrokes.com
LedeJulian Casablancas
Nick Valensi
Albert Hammond, Jr.
Nikolai Fraiture
Fabrizio Moretti

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

The Strokes 2002

The Strokes is 'n Amerikaanse musiekgroep wat in 1998 gevorm het en bekendheid verwerf het in die vroeë 2000's. Ná die vrystelling van hul debuutalbum, Is This It in 2001, het vele kritici die groep geprys as die "redders van rock".[1] NME het Is This It hul album van die jaar gemaak. Sedertdien het die groep 'n groot aanhangerstal, veral in die VSA, Ierland, die VK en Australië.

  1. "BBC - Music Profiles - The Strokes". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Februarie 2007. Besoek op 8 Februarie 2007.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy